W_KRUGER_Online-Shop

Weg Kruger Reiskaart

R125

1 in voorraad


Die wildtuin in jou mossienes 

Waarna jy kan uitsien

* Die kaart is 95 x 84 cm groot en van duursame waterkerende papier

* Inligting oor Mosambiek se Parque Naçional do Limpopo

* Alles wat jy moet weet oor die ruskampe, paaie (teer én grond), piekniekplekke, watergate en voëlskuilings

* Ons kies die beste paaie vir wildkyk 

* Hektye, alle afstande, asook reistye

* Doendinge: 4×4-roetes, staproetes, voëlskyk, bergfietsry…

* Blyplekgids, en hoe en waar om te bespreek

* Die Manjifieke 7, gemiddelde reënval en temperatuur, ’n  speletjie vir kinders… en selfs ’n grappie of wat.