Drakensberg

Weg Drakensberg 2014

R45


Jou alles in een reisgids

Die waar, wanneer, wat en hoe van noord na suid – en alles  tussenin. Kortom, die nuttigste gids vir die Drakensberg nóg!

 

JY KAN UITSIEN NA…

• Beste doendinge Ry die Sanipas, stap die Amfiteater, kiek voëls by  Giant’s Castle.

• Lekkerste staproetes Tugelaravyn, Cathedral Peak, Giant’s Cup, Cobham.

• Blyplekgids 45+ van die beste slaapplekke.

• Sodat jy nie verdwaal nie…Volledige kaarte en GPS-punt

 

Weg Drakensberg sal van 25 Junie 2014 af in groot supermarkte en winkels beskikbaar wees. As jy nie daarop wil uitmis nie, plaas dit dan dadelik in jou winkel mandjie.