FullSizeRender 4
FullSizeRender 4

Weg 2018-kalender

R250


Weg-fotograwe Toast Coetzer, Sophia van Taak, Shelley Christians, Esma Marnewick, Erns Grundling en Franҫois Haasbroek se mooiste foto’s pryk op hierdie duursame A4 muurkalender. Maand na maand kan jy kyk na foto’s uit o.a. Namibië, die Krugerwildtuin, Oos-Afrika, die Karoo en Botswana.

Die kalenderblokkies het genoeg plek sodat jy jou vriende en familie se verjaarsdae kan inskryf – of blok solank die dae af vir wanneer jy bietjie gaan wegbreek na iewers waar kalenders nie saakmaak nie…

Beperkte voorraad, bestel dadelik!