ANTELO_William duffel Oxford Morocan Choc 1

William-duffelsak

R2,375


Luukse sportsak van leer wat jy kan saamneem as jy weggaan of selfs as jy by die gim gaan oefen

370 x 490 x 200 mm

Spog met die volgende ontwerpkenmerke

  • Binne-ritsvoering vir veilige berging
  • Verstelbare maasskouerband en leerhandvatsels vir maklike greep
  • Buite-ritssak vir veilige berging van beursie en sleutels
  • Ritssluiting weerskante sodat jy dit bo kan sluit
  • Nikkel-hardeware

 

Neem kennis sakke sal drie weke na bestelling afgelewer word

Additional Information

Colour

Diesel bruin, Olyf, Toffie