backpack 2
Back Pack

Rugsak

R1,000


Elegant en tog sterk. Ideaal vir daguitstappies terwyl jy op reis is. Die rugsak spog met die volgende kenmerke:

  • Gevoerde hoofopening
  • Opgestopte binnesak geskik vir tablet, met ogie-opening vir oorstuk of kabel
  • Opgestopte skouerstukke met selfoonsakkie
  • Verstelbare bande om bors en middel
  • Twee enkel-opening-voorsakkies
  • Twee kantsakkies met rekopening
  • Twee plat sakkies aan die kante

Neem kennis sakke sal twee weke na bestelling afgelewer word