ANTELO_Leah backpack Grey 1

Rugsak vir dames

R2,150


Luukse leerrugsak vir die besige vrou

Spog met die volgende ontwerpkenmerke

  • Binnevoering
  • Ritssakkie binne vir veilige berging
  • Verstelbare skouerbande vir alle groottes
  • Enkelopening voorsak met rits vir maklike en veilige berging
  • Nikkelhardeware
  • Intrekkoord vir bo-sluiting

 

Neem kennis sakke sal drie weke na bestelling afgelewer word

Additional Information

Kleur

Bruin, Grys