ANTELO_Frankie Mens backpack Olive 1 (1)

Reisrugsak

R3,000


Luukse leerrugsak vir reis, perfek vir oornag- en daguitstappies

Spog met die volgend ontwerpkenmerke:

  • Binnevoering
  • Ritssakkie binne vir veilige berging
  • Maasskouerband-ontwerp
  • Twee enkelopening sakke voor met magneetsluiting bo vir maklike toegang
  • Twee kantsakke
  • Een ritssak agter vir ekstra berging
  • Nikkelhardeware
  • Intrekkoord vir bo-sluiting

 

Neem kennis sakke sal drie weke na bestelling afgelewer word

Additional Information

Kleur

Bruin, Olyf