Executive Sport B
Executive Sport D

Die ontwerper-sportsak

R770


Luukse sportsak wanneer jy reis of gim toe gaan. Die sak spog met die volgende kenmerke:

  • Binnevoering
  •  Verstelbare handvatsel en skouerband
  • Skoenkompartement vir nat en droë skoene
  • Groot buitesak met kleiner sakkies en openings van verskillende groottes
  • Groot buitesak met enkelopening
  • 55 litre
  • 560 x 290 x 340 mm

 

Neem kennis sakke sal twee weke na bestelling afgelewer word