ANTELO_Paxton diesel 1

Crossbody sak

R1,300


Luukse leersak – die perfekte sak vir elke dag

Spog met die volgende kenmerke

 Nikkelhardeware

  • Voorsak met flap en magneetsluiting
  • Voorsak met rits vir selfoonberging
  • Ritssluiting bo
  • Binnerits en inglipsakkie vir veilige berging en noodsaaklikhede
  • Verstelbare, afhaalbare maasskouerband
  • Maklik greep-handvatsels van leer

 

Neem kennis sakke sal drie weke na bestelling afgelewer word

Additional Information

Kleur

Bruin, Olyf