backpack close up front copy
ultimate

Veelsydige rugsak

R390

1 in voorraad


Hierdie sak is perfek vir pendelaars, met twee groot groot gleuwe vir jou skootrekenaar en dokumente, en talle kleiner kompartemente vir alles van jou iPod (méet ’n gaatjie om die oorfone deur te ryg) tot jou blikkie Zam-Buk.

Op die sykante is holsters vir penne, ’n gaassakkie vir ’n sakdoek of snesies en ’n ritssak vir ’n selfoon en beursie of wat ook al jy vinnig wil raakvat sonder om die sak van jou rug af te swaai.

Prakties, lig, en reg vir vertrek.