IMG_4881
IMG_4872

Ry & Sleep Bull Run – vellies

R800


Ons weet jy is ontsaglik trots op jou kar se tekkies, maar kom ons gesels vir ’n oomblik oor joune. Wat doen jy om seker te maak jý is gemaklik? ’n Slim ou het op ’n slag gesê jy moet eers in iemand ander se skoene stap vóór jy hom oordeel. As daai ou egter ’n ordentlike stel velskoene aan sy voete gehad het, sou jy dit waarskynlik nie vir hom wou teruggee nie. Vellies is die verpersoonliking van gemak en deesdae is hulle weer hoogmode – jy kry dit selfs in Woolies. Nou kan jy met jou eie stel Weg! Ry & Sleep Bull Run-vellies spog. Jy kan hulle sommer jou “DKW’s” doop, want hulle is nommerpas vir Dans, Kerk en Werk.

 

Voorafbestelling: Neem kennis, skoene sal eers  twee tot drie weke na bestelling afgelewer word.

Additional Information

Groote

10, 11, 4, 5, 6, 7, 8, 9