Fred Mouton Kalender

Weg! Verjaardag Kalender met sketse deur Fred Mouton

R20

559 in voorraad


Kry nou jou Weg! Verjaardag Kalender met 40% afslag!

Die 13 rubrieksketse uit Weg wat in hierdie unieke verjaardagkalender verskyn, is van Fred Mouton se persoonlike gunstelinge.
Elke maand het ‘n aanhaling uit die betrokke Weg-rubriek wat saam met die skets verskyn het. ‘n Beter geskenk gaan jy beswaarlik kry – skaf dus sommer ‘n paar aan.

Kliek hier om van Fred se oorspronklike sketse te kan koop